1
/
of
3
Teacher-mom's Desk
LV PSW TAAKKAARTE GR 4 KW. 2-4
LV PSW TAAKKAARTE GR 4 KW. 2-4
Regular price
R 70.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 70.00 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
LEWENSVAARDIGHEDE WERKKAARTE
GRAAD 4 KWARTAAL 2-4
Lus om jou LV werkboeke op te kikker? Ons taakkaarte is perfek vir vaslegging / aanvullende werk.
Sluit in:
- Kwartaal 2-4 tussenblaaie vir werkboeke met rame vir leerders om in te kleur.
- Verskeidenheid aktiwiteite gebaseer op kognitiewe vlakke: Gevallestudies, Woordsoek, Plakkaatontwerp, Vul ontbrekende woorde in, HoΓ« orde vrae (eie opinies) ens.
- Aktiwiteite gebaseer op CAPS & ATP's per kwartaal
- KWARTAAL 2:
- Emosies
- Groepwerk
- Boelies
- Regte en verantwoordelikhede
- KWARTAAL 3
- Kulture en tradisies
- Godsdienste
- Gevare in en om water
- KWARTAAL 4
- VerkeersreΓ«ls & padtekens
- Persoonlike en huishoudelike higiΓ«ne
- Gesonde omgewing en persoonlike gesondheid
- MIV/VIGS
- PDF-formaat
- *Memo nie ingesluit nie
Share
